We do not have a sample of this song ):

Laurika Rauch's picture

Miekie

(View album: Chris Se Trefferliedjies)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2950 views

play button



40% accurate

Miekie, Miekie
Miekie môre reis ek oor die see
En Miekie, Miekie

Die veerboot vaar so kwart voor twee

En die see is wyd en die see is diep
En Miekie ek het jou so lief
Maar die see is diep en die see is wyd
En ek het gedroom van 'n leë kajuit

Miekie, Miekie
Miekie net die woorde voor ek slaap
Miekie, Miekie
Reën dit nog so baie in die Kaap?

Miekie, Miekie
Miekie môre reis ek oor die see
En Miekie, Miekie
Die veerboot vaar so kwart voor twee

Miekie, Miekie
Die veerboot vaar so kwart voor twee
Miekie, Miekie...

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..