We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

Mensdom

(View album: Hierdie Is Die Lewe)



40% accurate

Hierdie is die lewe
Ons word gebore, ons gaan dood
Kwaad oor die verlede
Mense beheer mense hanteer mensdom

Mensdom ons raak nie jonger nie
Mensdom ons raak nie jonger nie

En die dae raak korter
Liefde en haat, goed en kwaad
Ons moet aanhou vorder
Mense en wees menswees, mensdom

Mensdom ons raak nie jonger nie
Mensdom ons raak nie jonger nie

Ek is hier gebore, per ongeluk op die altar
Hierdie is die lewe
Mens vir my mense, menslik
Mensdom

Mensdom ons raak nie jonger nie
Ons raak nie jonger nie

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..