We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Melodiemasjien

(View album: Estetika)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1969 views

play button



40% accurate

Daar’s goed wat ek nooi wou sien
Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien
Daar was ek so desperaat
Om langs jou te staan om met jou te praat

Jy vra my hoe verlief ek dan nog is
My stilte, jy weet wat die rede is
Naby, om die vuur nou uit te blus
My woorde lê in stapels
Met jou op naam salig onbewus
Liefde op gelaai
Om die konneksie uit te saai
Die kommentaar
Oh dit was net te kwaai

Toe vat ek ‘n rit op die melodiemasjien
Ek het alles gesien
Verduidelik wat ek nie verstaan nie
Ek moet sê dit het my gered
Nou’s ek in net vir pret
Dit het absoluut als verander

Daar’s goed wat ek nooi wou sien
Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien
Daar was ek so desperaat
Om langs jou te staan om met jou te praat

So staan by, ek het ‘n nuwe lied in my
Na so lank, my siel aan die dans gekry
Kyk hoe, herskryf hierdie hand van my
Een dag is jy vas gepen die ander is jy skielik vry



Toe vat ek ‘n rit op die melodiemasjien
Ek het alles gesien
Verduidelik wat ek nie verstaan nie
Ek moet sê dit het my gered
Nou’s ek in net vir pret
Dit het absoluut als verander

So kan ons praat huh, praat huh?
Want ek voel tot ‘n mate verlate, verlate
Dis net ek net ek en my plate
My plate, my plate
Dit lê rond in die strate
Die rooirug drake se take
Hulle soek net fotostate
Dit mors alewig rond met die private
Kyk hoe bars ek, bars ek, regaf by die nate, Renate
Hierdie melodiemasjien
Ek hoop ons kry wat ons verdien
Na hierdie melodiemasjien

Toe vat ek ‘n rit op die melodiemasjien
Ek het alles gesien
Verduidelik wat ek nie verstaan nie
Ek moet sê dit het my gered
Nou’s ek in net vir pret
Dit het absoluut als verander

Toe vat ek ‘n rit op die melodiemasjien
Ek het alles gesien
Verduidelik wat ek nie verstaan nie
Ek moet sê dit het my gered
Nou’s ek in net vir pret
Dit het absoluut als verander

Daar’s goed wat ek nooi wou sien
Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien
Daar was ek so desperaat
Om langs jou te staan om met jou te praat
Vreemd hoe tyd jou so oortuig
Stelselmatig elke soom ontryg
Liefling jy’t my droom gevat
En hom opgeblaas en toe op gekrat

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..