We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Dis net die wat dors is vir meer,
Wat voel hoe die oop pad jou roep
Wat weet hoe dit voel as die wind teen jou draai
Jy hou aan tot jy kry wat jy soek
Elke mens wat ek ken soek 'n skouer
'n Vriend wat langs jou staan in die reën
Al sou die lewe moeilik raak al lê jou rekening hoe lag
Sal jy kan sê,
Ek het meer as genoeg
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net een wat bereid is om als op te gee wat kan sê,
Ek het meer as genoeg
Dis net een wat bereid is om als op te gee wat kan sê,
Ek het meer as genoeg
Voel die water wat spoel my voete
Dan sien ek weer hoe glimlag 'n kind
'n Asem kos nie geld nie
Maar ek weet dit is duur
Veels te veel maak selfs 'n ryk man blind
Dis die klein goed wat tel in die lewe
Tog hou ons aan jaag na die wind
Hoe werk dit dan so dat jy alles kan hê
Maar dit voel steeds vir jou dis te min
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net een wat bereid is om als op te gee wat kan sê,
Ek het meer as genoeg
Dis net een wat bereid is om als op te gee wat kan sê,
Ek het meer as genoeg
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net een wat bereid is om als op te gee wat kan sê,
Ek het meer as genoeg
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net een wat bereid is om als op te gee wat kan sê,
Ek het meer as genoeg
O, dis net een wat bereid is om als op te gee wat kan sê,
Ek het meer as genoeg
Meer as genoeg
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music