We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Meer

(View album: Estetika)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1945 views

play button



40% accurate

Een aand, Maart maand, milieu
Jy’t net een kyk gegee, nou’s ek, nou’s ek verleë
Dit sit, in my geheue
Sterk en ‘n duidelike nee
Kon nie besef hoe jy tref

Hier’s die waarheid, my ontbekwaamheid
Om te verklaar laat my dink
Dis te veel om te deel
Kyk ek’s eeerlik, dis heerlik
Om jou te leer ken
Maar ek’s in vir die wen

So ek vra meer van daai wonderlik
Daai elke liewe dag kan nie sonder dit
Heelnag, hou my vasgebind
Aan daai goue gesprekke
Jy’s my hart se punt
Van nou af gaan ek waar jy gaan
Nog nooit was ek so naby aan
Vasmaak vir vir ewig saam
Wat ‘n eer
Ek vra meer ek belowe jou
Sal nooit in jou lewe jou besluit berou
As bewys, het ek vir jou ‘n hele liefdeslied gebou
So hou jy my geinspireerd
Mag jy altyd hiermee weet
Kyk wat jy nou laat gebeur, hier’s ek weer
Opsoek na meer van, meer van jou

Moderasie is nie, dis nie
Een van my sterk punte nie
Ek’s begeerig, traanvol en treurig
Dagdroom elke minuut, elke minuut
Oor hoe, ek jou geniet
Vat my hart, gratis verniet

Hier’s die waarheid, my ontbekwaamheid
Om te verklaar laat my dink
Dis te veel om te deel
Kyk ek’s eeerlik, dis heerlik
Om jou te leer ken
Maar ek’s in vir die wen

So ek vra meer van daai wonderlik
Daai elke liewe dag kan nie sonder dit
Heelnag, hou my vasgebind
Aan daai goue gesprekke
Jy’s my hart se punt
Van nou af gaan ek waar jy gaan
Nog nooit was ek so naby aan
Vasmaak vir vir ewig saam
Wat ‘n eer
Ek vra meer ek belowe jou
Sal nooit in jou lewe jou besluit berou
As bewys, het ek vir jou ‘n hele liefdeslied gebou
So hou jy my geinspireerd
Mag jy altyd hiermee weet
Kyk wat jy nou laat gebeur, hier’s ek weer
Opsoek na meer van, meer van jou

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..