We do not have a sample of this song ):

Juanita du Plessis's picture

Maak Dit Los!

(View album: Dis Tyd)



40% accurate

Waars dit lekker, hiers dit lekker, maak dit los
Kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan
Kap ‘n regs tot in 17de laan
Waar die jol is, waar dit vol is
Kom dans met my kom vat my vir ‘n draai
Musiek in die rooi vir ‘n moviese lawaai
Dis die plek die, los my net hier

Voel jy die vlamme, voel jy die vuur
Dinge raak al hoe warmer hier

Is jy al los, los, los
Hy gan ons bos, bos, bos
Sê my waars dit lekker
Waars dit lekker, hiers dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere
Maak dit los

Wie gee om ons maak net wat ons wil
Niemand hoor nie so raas maar as jy wil
Waars die party, hiers die party

Is jy al los, los, los
Hy gan ons bos, bos, bos
Sê my waars dit lekker
Waars dit lekker, hiers dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere
Maak dit los.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..