We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Linden

(View album: Die Brug)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2725 views

play button



40% accurate

Afrikaans gepraat, moeilikheid gemaak
Fiets gery, als gekry, opgepas middelklas
Space case pas mooi in die skooltas

Eerste date, sonbril fake.
Girl gebel, almal vertel,
Blik geskud, hart van klip,
Niks gevrees, kind gewees.

Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees
Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden?
Waar sal ons jou kry?
Waar sal ons jou kry?

Te veel gekuier, te min geweier
Seer gekry, te vining gery
Iets studeer, weer probeer
Opgeskop, alles gedop

Vakansie gehou, huis gebou
Bakkie gekoop, kinders laat doop
Geld gemaak, wie het 'n saak?
As jy alles het, sien niemand die krake

Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees
Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden?
Waar sal ons jou kry?
Waar sal ons jou kry?

Vrou gekry, toe geskei
Kinders huil, bakkie vuil
Hond gekoop, nou's hy dood
Môre kom, maar wie gee om?

Siek geword, ineengestort
Hospitaal, heel verdwaal ... dis terminaal

Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees
Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden?
Waar sal ons jou kry?
Waar sal ons jou kry?

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..