We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Die twee van ons en donderstores lewers op 'n grondpad
buite Frankfort
In die somer reën, maar ek val meer as
Enigiets anders om ons
Want ek terg jou soms en as jou dimples vorm
Voel ek weer hoe klop my hart in my bors
Nes, donderweer
Wonder of jy weet
Hoe graag ek dit vir jou wil gee
Maar Lila
Hoor jy dit nog?
Lila
Voel jy dit ook?
As dit reën in die somer, droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
Dat die winter kom
En dat alles ophou
En dat hiertoe hart nogsteeds
Klop vir jou, al
Weet ek beter
Soek ek meer van
Net ons twee alleen in reën
Maar Lila
Hoor jy dit nog?
Lila
Voel jy dit ook?
As dit reën in die somer, droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
Maar Lila
Hoor jy dit nog?
Lila
Voel jy dit ook?
As dit reën in die somer, droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
Hoe dit voel om te dink
Dit was alles vir niks
Want ek sit, nog altyd sonder jou
Maar ek voel dit nogsteeds
As die wind en die reën en die somer
Sy arms om my vrou
Maar Lila
Hoor jy dit nog?
Lila
Voel jy dit ook?
As dit reën in die somer, droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
Maar Lila
Hoor jy dit nog?
Lila
Voel jy dit ook?
As dit reën in die somer, droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music