Ek ry vanaand weer op 'n lang stof pad
Die lug is dik en my hemp is nat gesweet
Almal slaap en die ligte is af
Die aand is mooi en hy behoort net aan ons twee
Jy kyk na my en jy vat my hand
'n jong hart voel hoe die liefde berou
(Koor)
Liefling liefling
Laat my by jou rus tot dit oggend is
My hart raak wild soos jy aan my vat
Vasgevang in jou hemelse greet
En buite is 'n wind wat ons uit wil tof
Maar ek brand vir jou en jou vlamme het my beet
Jy fluister sag en jy vat my hand
En ek voel weer hoe die liefde brand
(Koor)
Liefling liefling
Laat my by jou rus tot dit oggend is
Liefling liefling
Maag my hande jou soos die nag tevou