We do not have a sample of this song ):

Babette's picture

Liefdeloos

(View album: Tweede Kans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2055 views

play button



40% accurate

Ek wens ek het iets verkeerd gedoe
Iets gehad om oor te baklei
Maar met ons laatste soen
Was jy net nie meer lief vir my

Hoe baklei mens as jy klaar weet
Dis net my hart wat nie vertrete
Want jyt seker al aanbeweeg
Dis net jou hart wat sal kan

Jyt gemaak of jy daar gaan wees
Gelieg oor waar ons in n jaar sou wees
Dis net jy wat sal

Jy maak my liefdeloos
Ek sal myself kan trios
Sal vergeet van die verlede
Sterker word vir die lewe
Liefdeloos

Ek weet jy sal eendag kan sien
My weggegooi my ingedien
Eks beter as wat jy verdien
My liefde was eindeloos

Jy hoef nie meer daar te wees
Jou was waar ek in n jaar kan wees
Ek weet ek sal kan

Jy maak my liefdeloos
Ek sal myself kan trios
Sal vergeet van die verlede
Sterker word vir die lewe
Liefdeloos
Jy maak my liefdeloos
Ek sal myself kan trios
Sal vergeet van die verlede
Sterker word vir die lewe
Liefdeloos

Ek sal weer op kan staan
Ek sal jou agter laat
Ek sal alleen kan staan
My lewe voort laat gaan
Jy maak my
Jy maak my

Liefdeloos
Ek sal myself kan troos
Sal vergeet van die verlede
Sterker word vir die lewe
Liefdeloos
Jy maak my liefdeloos
Ek sal myself kan troos
Sal alleen staan in die hele
Sterker word vir die lewe
Liefdeloos

Liefdeloos
Liefdeloos

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..