We do not have a sample of this song ):

Cordelia's picture

Lepel in Die Dak Wegsteek

(View album: Wees lief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2483 views

play button



40% accurate

Duidelik, dit was wonderlik
Woes onvermeidelik
Die aand toe jy my hand vat om te
Dans dans dans
Aantreklik
Geleidelik
Jy’t so mooi verduidelik
Die aand toe jy my hand vat om te
Dans, dans, dans, dans

Lepel in die dak wegsteek
Geskrik maar wie sou weet
So onverwags
‘n Skelm met ‘n das, das
Loop my vas, vas,
Ek hardloop in jou liefde vas
In jou liefde vas

Vir botter of vir wors jy weet
Ek sal dit nooit vergeet
Jy was die een
‘n Skelm met ‘n das, das
Loop my vas, vas
Ek hardloop in jou liefde vas
In jou liefde vas

Losgewoel
So goed gevoel
En reg vir daai vry gevoel
Die aand toe jy my hand vat om te dans,
Dans, dans
My hande wou
Uit hande wou
Uit die mou
Terwyl ek aan my woorde kou
Die aand toe jy my hand vat om te
Dans, dans, dans, dans

Lepel in die dak wegsteek
Geskrik maar wie sou weet
So onverwags
‘n Skelm met ‘n das, das
Loop my vas, vas,
Ek hardloop in jou liefde vas
In jou liefde vas

Vir botter of vir wors jy weet
Ek sal dit nooit vergeet
Jy was die een
‘n Skelm met ‘n das, das
Loop my vas, vas
Ek hardloop in jou liefde vas
In jou liefde vas

Vas, vas hou my vas
Ons dwaai ‘n bietjie van die punt hier af
My kop spin in die rondte
My hart klop opgewonde
Vas, vas stywer vas
Jou liefde druk my in ‘n hoekie vas, vas, vas

Lepel in die dak wegsteek
Geskrik maar wie sou weet
So onverwags
‘n Skelm met ‘n das, das
Loop my vas, vas,
Ek hardloop in jou liefde vas
In jou liefde vas

Vir botter of vir wors jy weet
Ek sal dit nooit vergeet
Jy was die een
‘n Skelm met ‘n das, das
Loop my vas, vas
Ek hardloop in jou liefde vas
In jou liefde vas.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..