We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Lemmetjieboom

(View album: Rugsak)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2541 views

play button



40% accurate

Daar’s bloeisels op die lemmetjieboom
Dis somer ek dink dis ‘n droom 
Dis asof ons besef ons is effe verlore
Ja die spelers speel die spel, maak seker jy het ‘n pel
Jy is dan vir sukses gebore

Draai jou gesig na die son
Ons het niks om te vermom nie
Ek en jy en die lemmetjieboom
Glo my ek gee nog om, om te droom
Ek en jy en die lemmetjieboom

Noem my maar ‘n optimis
Dis maar net hoe ek is
Iemand moet maar seker glo in more
Ek was weg maar nou’s ek terug 
Ek brand amper nooit ‘n brug 
Moes deur dit werk, en nou’s ek sterker as tevore

Daar is ‘n rede vir nou en die verlede
Ons skryf dit op, daar’s nêrens planne om te stop
Op met jou kop, dis die seisoen om dit te doen
Die gras is groen, ‘n blombedekte visioen
Oh
Ek en jy en die lemmetjieboom

Draai jou gesig na die son
Ons het niks om te vermom
Glo my ek gee nog om, om te droom
Ek en jy en die lemmetjieboom

Draai jou gesig na die son
Ons het niks om te vermom nie
Ek en jy en die lemmetjieboom
Glo my ek gee nog om, om te droom
Ek en jy en die lemmetjieboom
Draai jou gesig na die son
Ons het niks om te vermom
Glo my ek gee nog om, om te droom
Ek en jy en die lemmetjieboom
Ek en jy en die lemmetjieboom
Ek en jy en die lemmetjieboom

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..