We do not have a sample of this song ):

Lianie May's picture

Lank Lewe Die Liefde

(View album: Lank Lewe Die Liefde)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1583 views

play button



40% accurate

[Vers 1: Jay]
As jy glo in die liefde
Is die song net vir jou
Het jy dalk nie 'n geliefde
Op wie jy kan vertrou

[Vers 2: Lianie May]
Ek het deur al die seerkry
Iets van almal geleer
En oor en oor my hart belowe
Dit sal nooit weer gebeur

[Koor: Albei]
En ek se hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hе moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lеwe die liefde

[Vers 3: Jay]
Eks die eerste wat twyfel
Maar die eerste wat val
Want as ek eers verlief raak
Smelt my mure van staal

[Vers 4: Lianie May]
Ek was nie vir dit gemaak nie
En ek wou my hart hou
Maar glo my daar is niks so volmaak nie
Soos 'n lewe saam met jou

[Koor: Albei]
En ek se hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde

[Brug: Jay, Albei]
My belofte aan jou
Gemaak lank gelede jy kan my vertrou

[Koor: Albei]
En ek se hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde
Lank lewe die liefde.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..