We do not have a sample of this song ):

Bok Van Blerk's picture

Klaar Met My

(View album: Afrikanerhart)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2857 views

play button

40% accurate

'N Honderd duisend jaar gelede was ek net die grotman van die stam
En elke dag opsoek na vuur om iets te braai, ek slag vir jou 'n ram
En dit was genoeg, dit was net ons twee saam
Ons flous die man in die maan
Want hoe wil jy my hê, kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg, ek wens jy loop net weg, en sê jy's klaar met my
Want jy lug my op, en jy breek my af
Alles om jou wêreld te vertower, wie die laaste lag
Vra ek vir jou, wens jy loop net nou, en sê jy's klaar met my
Voel jy nog ooit iets vir my, of dryf jy elke dag net verder weg
Want alles wat jy doen en sê loop altyd uit op 'n modder gooi geveg
Hoe lank gaan dit vat, ek voel jy hou verby my
Ek voel jou mes deur my sny
Want hoe wil jy my hê, kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg, ek wens jy loop net weg, en sê jy's klaar met my
Want jy lug my op, en jy breek my af
Alles om jou wêreld te vertower, wie die laaste lag
Vra ek vir jou, wens jy loop net nou, en sê jy's klaar met my...
'N Honderd duisend jaar gelede was ek net die grotman van die stam
Maar hoe wil jy my hê, kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg, ek wens jy loop net weg, en sê jy's klaar met my
Want jy lug my op, en jy breek my af
Alles om jou wêreld te vertower, wie die laaste lag
Vra ek vir jou, wens jy loop net nou, en sê jy's klaar met my
Klaar met my
Klaar met my

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..