We do not have a sample of this song ):

Chris Else's picture

Jy Is My Huis

(View album: Jy Is My Huis - EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3112 views

play button



40% accurate

Jy is my huis
Jy is my huis
En ek belowe jou ook dat
Ek elke tree saam jou sal stap
Want Jy’s my huis en Jy’s my hart

Jy is my huis
Jy is my huis
My vir die eerste keer laat voel
Of ek die donker weg kan spoel
Want Jy’s my huis en Jy’s my doel

En jou fondasie
Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis

Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek ver altyd veiling
En daar waar ek graag wil wees is daar
Waar jy is
Want my liefde voel tuis
Jy is my huis

Jy is my huis
Jy is my huis
Want jou mooi lyf en wat ook al
Ek sal jou vang as jy ooit val
Want Jy’s my huis en Jy’s my taal

Ja, Jy’s my huis gemaak van staal…

En jou fondasie
Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis

Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek ver altyd veiling
En daar waar ek graag wil wees is daar
Waar jy is
Want my liefde voel tuis

Jy is my huis
Jy is my huis

En jou fondasie
Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis

Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek ver altyd veiling
En daar waar ek graag wil wees is daar
Waar jy is
Want my liefde voel tuis.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..