We do not have a sample of this song ):

Jacob Swann's picture

Is Als Beter?

(View album: Alles EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  318 views

play button



40% accurate

Jy slaap seker al alreeds, en dis definitief te laat on met myself te redeneer
Maar die idee van wat kon wees
Is soveel swaarder as my oë se begeerte om toe te wees

Is dit verkeerd om nogsteeds te skryf
Is ek net verveeld of eintlik bitter spyt

Is als beter waar jy nou bly
Is jy gelukkig, gelukkig sonder my
Want ek sukkel om weg te bly
So is jy gelukkig, gelukkig sonder my

Ek moet eintlik net stilbly
Want as ek jy was het ek die plek lankal al verruil
Vir 'n opgekrokte huis, waar ek my pond in die reën vir dae lank kon bekijk

is die verkeerd om nogsteeds te skryf
Is ek net verveeld of eintlik bitter spyt

Is als beter waar jy nou bly
Is jy gelukkig, gelukkig sonder my
Want ek sukkel om weg te bly
So is jy gelukkig, gelukkig sonder my
Is jy gelukkig, gelukkig sonder my

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..