We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

In My Oë

(View album: Estetika)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1980 views

play button



40% accurate

Kyk vir my, kyk my in my oë
Daar is iets in jou wat my laat glo
In die goedheid van die mens
Al die dinge daar bo
Kan nie help as jy beweeg raak ek bewoë

So dans vir my
Ek wil herinneringe maak
Al my tyd spandeer met jou
Dans vir my
Al is dit uit tyd glo my ek is bereid
Om jou te leer
Gee dit vir my en ek neem beheer
Kyk net in my
Oë
Oë

Tree vir tree sal ek leiding gee
So staan op my voete
Jy het geen idee
Hoe lank ek al wag vir die regte lied
Sodat ek vir jou hierdie aan kan bied

So dans vir my
Ek wil herinneringe maak
Al my tyd spandeer met jou
Dans vir my
Al is dit uit tyd glo my ek is bereid
Om jou te leer
Gee dit vir my en ek neem beheer
Kyk net in my
Oë
Oë
Net so
Net so
Net so kyk my in my oë
Net so
Net so
Net so kyk my in my oë
Net so
Net so
Net so kyk my in my oë

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..