We do not have a sample of this song ):

Babette's picture

In Die Stilte

(View album: Tweede Kans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2046 views

play button



40% accurate

Vir jou sal ek gedigte skryf
Oor die vorm van jou mond en die lyne op jou lyf
Tot ons eendag nie meer wil praat nie

Vir jou sal alles vertel wat ek dink
Jou toelaat om te hoor wat my hart laat sink
Tot jy eendag nie meer verstaan nie

Want in die stilte ken ons mekaar
En ons verstaan
Wat ons wil he
Want in die stilte staan ons twee saam
Wat ons wil sê

Vir jou sal ek aanhou skryf
Oor ons tye by mekaar en die aande langs jou lef
Tot ons nie aan mekaar wil raak nie

Want in die stilte ken ons mekaar
En ons verstaan
Wat ons wil he
Want in die stilte staan ons twee saam
Wat ons wil sê

Hier is ons altyd saam veilig
In jou arms, saam wees sonder ophou
Snags wanneer ek langs jou lê
Kan die nag ons omvou

Want in die stilte ken ons mekaar
En ons verstaan
Wat ons wil he
Want in die stilte staan ons twee saam
Wat ons wil sê

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..