We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Horison

(View album: Afrikaans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2860 views

play button



40% accurate

Die son hou op met skyne
Dit stoot in my as jy veg bly my vrou
Die tyd wil ons verlei
Hy vertel vir on 'n leuen
Dat die lewe mens net seer
Hou vas aan my
Hou vas aan my

(Koor)
Hoe lyk jou horison
Hoe lyk jou horison
Dit gee nie om wat more kom
Ek staan langs jou

Ons is skepe op die see saam gebind
Met 'n huis en met 'n kind
Ons is getrou
En die golwe wil ons vang
Die wind wil ons verskeur
Hoe vas aan my en weet ek los jou nooit
Ek los jou nooit

Oh...
Eh...

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..