We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Hoop In Die Donker

(View album: Afrikaans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3105 views

play button



40% accurate

Hello Ma staan by die deur
Die pad was lank en my voete is seer
Ek was veels vir lank in die wind en weer
Ek was veels te ver om jou terug te keer
Ma hoof niks te sĂȘ Ma hoof niks te doen
Hierdie verloop kind verdien eers 'n soen
As ek net kan rus vir 'n oomblik weer
In my Ma se huis kan skree van die seer

(Koor)
Ek soek hoop in die donker
Dat die lig sal weer my kry
Ek soek water vir die dros
want hier gaan my bly*
Ek bly hier steeds 'n soeker
'n swerver wat nog niks kon kry
Ja Ma ek is so jammer
Vir die seer en die pyn
Oh Ma ek is so jammer vir die seer en die pyn

Die nagte was rof en die vrouens lof
Ek het my hart verloor en my geld gemorse
Ek wil nie terug kom want ek wil nie baklei
Laat my net vir 'n oomblik in die stilte bly
Op 'n trok in die nag op 'n ver plek
Kyk ek op in die lug en onthou ek werk
As 'n jong seun geglo het dat God steeds werk
Oh Mama daai mooi gedagtes was lankal weg

Ooooo...

Vergewe my Ma as ek dit kan vra
Asseblief moenie praat laat my net eers klaar maak
My woorde het verneel ek weet dit was seer
Maar ek het Ma steeds lief Ma moet dit weet
Ja ek het Ma steeds lief Ma moet dit weet
Ek het Ma steeds lief

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..