Ek soek ‘n gewone huis
Met ‘n plaaskombuis
‘n Tafel in die middle
Waar almal om kan sit
Ek soek ‘n gewone huis
Waar ons liefde wys
Waar ons daar is vir mekaar
Al gaan die swaar
Hierdie is my huis en ek gaan altyd by hom staan
Hierdie is my huis
My veilige plek
Hierdie is my huis
My lewe, my reis
En dis my gebed
Dat jy altyd sal weet
Hierdie is my huis
Jou veilige plek
Waarookal jy mag gaan
Jou huis is net hier
Ek soek ‘n gewone huis
Met sy eie kruis
En mense wat sal veg
Tot die dood toe vir mekaar
Ek soek ‘n gewone huis
‘n Hartspaleis
Daar waar liefde
Meer waarde het as goud
Hierdie is my huis en ek gaan altyd by hom staan
Hierdie is my huis
My veilige plek
Hierdie is my huis
My lewe, my reis
En dis my gebed
Dat jy altyd sal weet
Hierdie is my huis
Jou veilige plek
Waarookal jy mag gaan
Jou huis is net hier
Hierdie huis is nie op sand gebou
Hy’s nog stewig op die rots
Hierdie huis is nie op sand gebou
Hy’s nog stewig op die rots
Hierdie is my huis
My veilige plek
Hierdie is my huis
My lewe, my reis
Hierdie is my huis
My veilige plek
Hierdie is my huis
My lewe, my reis
En dis my gebed
Dat jy altyd sal weet
Hierdie is my huis
Jou veilige plek
Waarookal jy mag gaan
Jou huis is net hier.