We do not have a sample of this song ):

Ilán van Staden's picture

Hemel In My Arms

(View album: My Mense)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1933 views

play button



40% accurate

As die son gaan lê
Anderkant die heuwels se blaai
En die sterrekyk
As die somer deur jou hare kom waai
Is ek bly
Oor die meisie van my drome
Is ek bly
Want dis hemel in my arms

Liefling
Dis die Here se genade
Liefling
Dat jy hier by my is
En liefling
As jy dit nog nie weet nie
Liefling
Jy's hemel in my arms

Jy weet dit nie
Maar ek het klaar jou ouers gevraagd
Die huis is reg
Sal jy by my kom bly op die plaas?
Dit was nog altyd jy
Meisie van my drome
Sal jy vir ewig bly
Want jy's hemel in my arms

My lief
Daars iets wat ek jou moet vra
Jy weer ek is nie goed met woorde nie
Maar vandat ek jou ken
Is dit alsof daar hemel in my lewe is
Wat ek dink wat ek jou probeer vra is
Wat ek probeer sê is
Sal jy met my troubles?

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..