We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Hart Van 'n Vrou

(View album: Meer As Genoeg)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  792 views

play button



40% accurate

Sy's 'n antwoord op gebed
Tot laat in die die nag op jou rug gaan lê
En aan haar gedink
Sy laat jou glo daar's 'n hemel daar bo

'n Vrou raak aan jou siel
Sy trek jou uit en sy breek jou oop
Tot die liefde
Wat jy jare lank soek
Deur die krake kan spoel
Deur die krake kan spoel

As jy haar hart breek
Word die hele wêreld omgekeer
Die stukke wat daar lê pas nooit weer
As die hart van 'n vrou breek,
Is sy nooit weer dieselfde nie
Haar drome word in stukke opgeskeur
As die hart van 'n vrou breek

Pophuis in die tuin gebou
Met prinse en prinsesse troues gehou
Als vir jou
Vir jare gewag net om jou te ken
'n Vrou is vrygewig
Sy hou niks terug as sy jou lief het
Sy waag alles en al wat sy vra is dat jy sal spring
Dat jy ook sal spring

As jy haar hart breek
Word die hele wêreld omgekeer
Die stukke wat daar lê pas nooit weer
As die hart van 'n vrou breek,
Is nooit weer dieselfde nie
Haar drome word in stukke opgeskeur
As die hart van 'n vrou breek
As jy die hart van 'n vrou breek
As jy die hart van 'n vrou breek

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..