Ek onthou daai aand in die Kaap
Jou oë was blou jou hande koud ek moes weet
Daar is iets fout ek het jou agter gelos
Die vliegtuig geklim op pad na Potchefstroom
Maar oor jou bly droom
Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek
Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek
Te groot gedroom te veel gestry te min baklei
Vir 'n girl soos jy
Hoor jy haat my nou vertel jou nuwe ou
Dat die song wat speel op die radio is nie oor jou
En trash-talk my by jou beste pel
Het jy vergeet dat ons tweeweekliks bel
En sy sè onthou
Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek
Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek
Te groot gedroom te veel gestry te min baklei
Vir 'n girl soos jy
Twee vreemdelinge duisend dinge
Wat ek wou sê
Twee vreemdelinge duisend dinge
Wat ek wou sê
En ek belowe ek's oukei
Ek belowe ek's oukei
Ek belowe ek is beter af as jy