We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Tussen hemel en aarde
Gister en more
In die deurmekaar wêreld
Dis waar jy jouself vind
As die grond roep na water
Langs jou bed op jou knieë
As jy voel jy is blind
Dis waar jy jouself vind
As die bank aanhou bel
As die trane aanhou loop
As jy terug verlang na jong dae
As jy niks meer kan koop
As jy soek na die stilte
Om 'n laat nag vuur
As jy veg met 'n bloed neus
Sal jy jouself vind
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur
Dis die een wat bly loop deur storms
Wat homself vind
Goud in die vuur
In 'n wêreld vol maskers
Wil ek in jou oë kyk
Wilk ek anders begin sien
Wil ek anders begin lyk
As jou geliefde jou verlaat
En jy's skok siel aleen
Dis waar jou hart breek
Waar jy jouself vind
Diamante breek yster
Die beste lesse nly maar duur
Dis die een wat bly loop deur storms
Wat homself vind
Goud in die vuur
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music