We do not have a sample of this song ):

Bok Van Blerk's picture

Girls In Bikini's

(View album: De La Rey)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2673 views

play button

40% accurate

Al my pelle sit hier voor die Wimpy op Margate se strand
Ons hoop die ys en Coke bly nog lank koud op Margate se strand
My kop voel so kaal hier waar die son hom nou brand

Ons sal gou weer spoed optel, ons hou net aan en aan
Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand
Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand
So baie girls in bikini's, my dop is vol sand
Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank
In die aand gaan dit nog rowwer, en Margate gaan kook
Al die girls swaai hul boudjies so lekker by Backline, ek ook
Ek vat 'n lekker dik ou meisie, en rol rond in die sand
En later as sy huistoe gaan, hou ons net aan en aan
Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand
Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand
So baie girls in bikini's, my dop is vol sand
Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank
Girls in bikini's, en dop op die strand

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..