We do not have a sample of this song ):

Juanita du Plessis's picture

Gaan Nêrens

(View album: Dis Tyd)



40% accurate

Kom lei my na jou hart vanaand vertel van al jou vrese want ek luister laat jou mure val
Hier binne brand ‘n kaggel vuur, die oomblik is vir ons gestuur, weg van alles
Dis net ons twee hier, so kom nou in maak toe die duur en gooi die sleutels ver weg
Want vanaand kan ons van als vergeet

Ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
Die flamme die hitte en ons lywe warm
Jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
Hier binne ons harte
En die vuur wat ewig brand

Hoor hoe val die winter reën, die storms wat daar buite dreun, ek voel veilig waar ek teen jou le
So kom nou in maak toe die duur en gooi die sleutels ver weg
Want vanaand kan ons van als vergeet

Ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
Die flamme die hitte en ons lywe warm
Jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
Hier binne ons harte
En die vuur wat ewig brand
‘n vuur wat ewig brand
Dis net ek en jy
Ons gaan nêrens.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..