We do not have a sample of this song ):

Prop (Jan-Adriaan Van Rooyen)'s picture

Feesvierjare

(View album: Sing Hoop Weerklink)



40% accurate

As ek Saturday vroeg middag op my stoep sit
Dan wonder ek waar is die typ dan heen
En ek onthou die goue jare in die neëntigs
Middel tweeduizend en see rugby-koors
En ek dink terug aan skeeler-aande kampvure musiek
Braai en feesvierjare, Pienaar, Bladen,en Steve
Ek dink terug aan al die helde, die met toks die met kitaar
Daar was liefde daae was lied, daar was lewe
En Theuns was nog hier

Ons bring dit terug, die feesvierjare
Ons bring dit terug, die samesyn die skare
Ons roep die mens, ons lag weer saam
Ons luister na die stories wat ons mens maak
Kom on beleef , kom ons beleef nog 'n feesvierjaar

Ons sou opstaan opgewonde vir die opslaan
Stalletjies verhoë toets een twee drie
Ek onthou Drie Pikkewyne, waar lê jy vanaand
Lifeling, DeLa Rey, Soos Bloed, Hak Hom Blokkies
En ek dink terug aan skeeler-aand kampvure musiek
Daar was lewe, daar was gees, daar was rugby dit was fees

Ons bring dit terug, die feesvierjare
Ons bring dit terug, die samesyn die skare
Ons roep die mens, ons lag weer saam
Ons luister na die stories wat ons mens maak
Kom on beleef , kom ons beleef nog 'n feesvierjaar

Okay for real kon ek self nie rugby speel
Maar ek het saam gesing by elke braai
Ek het saam gejuig na elke try
Ek beloof nou en Danny pa en dan herleef on 95
Het jaar na jaar in bussies rond Gerrits,
op airports babbles gesit
Kitaar gespeel geding, vreugde na die mensen gering
En nou sê mense rugby is gevrek
Die mensen wat die dure maak en mens laat dit lekker brand
So pak jou cooler bring jou stoel, kom
laat ons lekker voel
Rugby is mense, on is fees
Skares, pom-poms, goud en groen,
asem op mik pale toe
Joost se paas, skop hom oor,
twenty twenty three lê voor
Kan jy hoor, alles oor, bring jou hart,
gee jou als
Touch pause hak, Shuwie, Ja!

Ons bring dit terug, die feesvierjare
Ons bring dit terug, die samesyn die skare
Ons roep die mens, ons lag weer saam
Ons luister na die stories wat ons mens maak
Kom on beleef , kom ons beleef nog 'n feesvierjaar
Kom on beleef , kom ons beleef nog 'n feesvierjaar

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..