We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Ek Wonder

(View album: Hier naby Jou)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2837 views

play button



40% accurate

Ek wonder ek wonder
Ek wonder elke dag…

Jy verstaan nie wat jy aan my doen nie
Verstaan nie hoe ek oor jou voel nie
Jy maak tot die dier in my wakker

Jy jy dink dat ek jou nie kan sien nie
Jy dink dat ek jou nog nie ken nie
Ons is dan die een en dieselfde

Daar is 'n wêreld tussen my en jou
Wat ons twee nog apart hou
Elke nag droom ek dat ek jou vashou
Maar ek is nog sonder jou
As dinge anders was was jy by my
Ek wonder elke dag

Sal jy ja sê
As ek jou wil hê
Soek jy my
Ek wonder elke dag

Ek wonder ek wonder
Ek wonder elke dag

Jy verstaan wat jy aan my doen nie
Of vertrou jy nie die gevoel nie
Jou oë verraai jou gedagtes

Jy jy vat elke kans wat jy kry
So vat net ‘n kans vat net aan my
Ek soek hier ek hoop dit is jy.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..