We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Ek Weier

(View album: Meer As Genoeg)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1060 views

play button



40% accurate

Almal het al seer gekry
Almal het al kwaad geword
Almal heg al lief gehad
Almal het iets gekort

Almal hel al stil gebly
Toe hy eintlik moes praat
Almal het al weg gekry
Toe hy moes betrokke raak

Maar die lig skyn altyd deur
As pns weer probeer
Weer probeer

Ek weier om te stop om niks meer goeds te glo
Ek weier dat die donker die lig in my uit doof
Ek weier om myself in hierdie waasin te verloor
Hoe meer jy my terug hou, hoe verder ek sal loop
Ek weier
Ek weier

Almal het al moeg geraak
Om weer te probeer
Ek het advies gegee
Toe ek ner langs jou moet sit
Ek weet ek moes jammer sê
Maar my hart was te trots
Dit is hoe die lewe die krake lyk
Waarmee die lewe ons los

Maar die lig skyn altyd deur
As pns weer probeer
Weer probeer

Ek weier om te stop om niks meer goeds te glo
Ek weier dat die donker die lig in my uit doof
Ek weier om myself in hierdie waasin te verloor
Hoe meer jy my terug hou, hoe verder ek sal loop
Ek weier
Ek weier

Die stemme wat sê jy moet stop
Klop altyd aan jou deur
Jou deur

Ek weier om te stop om niks meer goeds te glo
Ek weier dat die donker die lig in my uit doof
Ek weier om myself in hierdie waasin te verloor
Hoe meer jy my terug hou, hoe verder ek sal loop
Ek weier
Ek weier
Ek weier
Ek weier

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..