We do not have a sample of this song ):

Cordelia's picture

Dryfsand

(View album: Wees lief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2341 views

play button



40% accurate

Wie, Waar, hoe?
Ek hoor ‘n stem wat my aanhou roep
Ek kan jou sien in die skadu’s
Maar ek weet nie van waar die klanke kom

Oë wat blink
Tussen die bome in die donkerte
Ek voel jou kyk oral op my
Maak nie saak wat ek doen jy gaan my kry

En netsoos dryfsand
Sluk jy my in
Probeer net bo bly
Maar ek hou aan dieper sink
Ek wil skree vir hulp maar ek kan nie
Jy wil my nie laat gaan nie
En ek hou daarvan
Jy’s net soos dryfsand

Vasgevang
Ek’s in ‘n web wat jy net streker span
Ek kom nie weg uit jou vang net
As ek struikel dan sit ek net meer vas

En net soos dryfsand
Sluk jy my in
Probeer net bo bly
Maar ek hou aan dieper sink
Ek wil skree vir hulp maar ek kan nie
Jy wil my nie laat gaan nie
En ek hou daarvan
Jy’s net soos dryfsand

Wie, Waar, hoe?
Ek hoor ‘n stem wat my aanhou roep

En net soos dryfsand
Sluk jy my in
Probeer net bo bly
Maar ek hou aan dieper sink
Ek wil skree vir hulp maar ek kan nie
Jy wil my nie laat gaan nie
En ek hou daarvan
Jy’s net soos dryfsand
Sluk jy my in
Probeer net bo bly
Maar ek hou aan dieper sink
Ek wil myself red maar ek gaan nie
Sonder jou aan wil gaan nie
Want ek hou daarvan
Jy’s net soos dryfsand.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..