We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Droombrief (feat. Johan du Toit)

(View album: Droombrief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  915 views

play button



40% accurate

Ek stuur vir jou 'n droombrief
Want die wêreld woed te veel vir
woorde so broos soos dié
Met kogelbraaigroen en sonneblomgeel
En ek het gaan soek for jou in die hoeke van my tuin
En woorde getrek uit 'n stukkende pet
Toe ek met my hele hart in liefde geglo het

Ek stuur vir jou 'n dinkbrief
Want niks maak meer sin in die wêreld now
Kan jy hierdie lees?

Hallo

Ek gaan vanaand
As daar oor is
Pasta bolognese maak vir jou
En ek is nie lekker nie
Maar ek sal 'n kers aansteek
Om die seerste te aanhou

(Een, twee, drie, vier)

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..