Laat aand gedagtes met n greep om my keel
Middernag hoofpyn voel ekt te veel gedeeld
Partykeer wil ek skree
Myself nog n kans gee
Maar vir jou moet moed opgee
Gisteraand se woorde wat my windpyp toe trek
Heeltyd dink ek jy was my net uit as n gek
Partykeer wil ek praat
Ek soek jou raad
Maar dis n hopelose daad
Donker duiwels en dorings
Dis die goed wat ons wakker hou
Wanneer sit kom by goed wat saak maak
Kan die stilte ons omvou
Daar is geen asem my gesig bleu gevlek
Woorde om tĂȘ wat by my mond wil uit lek
Partykeer wil ek vlug
Ons verhouding n klug
Dis jou verwerping wat my wrug
Donker duiwels en dorings
Dis die goed wat ons wakker hou
Wanneer sit kom by goed wat saak maak
Kan die stilte ons omvou
Maar dis jy
Jyt my sill genteel
Dis jy
Jy weet te veel
Donker duiwels en dorings
Dis die goed wat ons wakker hou
Wanneer sit kom by goed wat saak maak
Kan die stilte ons omvou
Donker duiwels en dorings
Dis die goed wat ons wakker hou
Wanneer sit kom by goed wat saak maak
Kan die stilte ons omvou
Donker duiwels en dorings
Donker duiwels en dorings
Donker duiwels en dorings