We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

Dit Raak Beter (As Jy Ouer Raak)

(View album: Hierdie Is Die Lewe)



40% accurate

Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
Dit raak beter as jy ouer raak

Toe ek 'n tiener was
En raad skaars was
Hartgebroke seun
Hartseer en alleen
Die somer was lank
In die buitekamer van die pastorie
Los sigaret
Rook in die bed

Deur die jare
Stoei deur die skare
Mense wat skree
Ek wat vergeet
Herinner my weer van die konstante oor en oor
Ander dorp
Selle stront

Ek het niks meer nodig nie
Miskien weet ek eintlik nie
Miskien praat ek net te veel
Moenie my vertrou nie
Kan nie als onthou
Was meeste van die tyd verveeld

Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld

Dit raak beter as jy ouer raak
Dit raak beter as jy ouer raak
Dit raak beter as jy ouer raak

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..