We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

Dit Is Hier

(View album: Maak 'n Wens)



40% accurate

Ek kan nie veel langer wag nie dit voel of ek wil skree of ek wil ingee
ek wil dit gil maar weet ek mag nie wag hier kom dit weer nog ñ keer
Alles brand hier binne in my kan dit nie langer wegsteek dit wil uitbreek
iets wat ek nou dadelik moet kry dis binne jou en binne my

Ek weet nie wat dit is nie
Maar dit is nou hier en dit is alles
Wat ek kon wens en meer asof ek mal is
Orals brand die vure op die strande
Ja ek het jou hier in my twee hande
Ja dit is nou hier

Ek wens ek kon dit stywer vashou
So stewig soos ek nou net vir jou hier
Binne in my arms toevou
Ek soek ñ bietjie meer ek gaan probeer om almal
wat ek rondom my sien, diselfde te laat voel ek bedoel dit
Almal bietjie vrede verdien
Vergeet van wat jou onder kry

Ek weet nie wat dit is nie

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..