We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Ek wou alles afbreek
Wou nuwe dinge bou
My hande het jou laat gaan
En probeer vas hou
Ek wil almal baklei
Ek het al gesoek na rus
Ek wil wees soos lig
Soos lig waar donker is
Maak my soos die horison
'n toevulg in die reën
Die een langs wie jy graag wil staan
As die storms om jou dreun
Ek wil wees soos vryheid
As jy voel jy is 'n slaaf
Die een wat jou weer rigting gee as jy verlore raak
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Ek was soos die droogte
Jy was soos die reën
Jy leer my van die waarheid in 'n wêreld vol leuns
Die dors hier binne in my het so lank gesoek na jou
Toe drink ek van jou water
Nou maak die lewe sin
Maak my soos die horison
'n toevulg in die reën
Die een langs wie jy graag wil staan
As die storms om jou dreun
Ek wil wees soos vryheid
As jy voel jy is 'n slaaf
Die een wat jou weer rigting gee as jy verlore raak
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music