Hy bring vir mango
Sê dis beter as blomme
Hy sê jy kom van die see af
Sy huis word met oorlog gestaf
Sien hartseer in sy oë
n Free spirit van bo
Vat elke dag soos dit kom
Dis hoe hy die lewe op som
Sien waarheid in ohm
Hys die man met die ukulele
Hy speel mooi maar hy kan nie sing nie
Die lewe gebeur net een keer
Is dit maar nie eintlik die ding nie?
Hys die man met die ukulele
Hy speel mooi maar hy kan nie sing nie
Die lewe gebeur net een keer
Is dit maar nie eintlik die ding nie?
Hy sê hy wil vry wees
n Swerver vol in gees
Myself gesien soos die ander
Ek dink hyt my verander
Sien waarheid in ohm
Hys die man met die ukulele
Hy speel mooi maar hy kan nie sing nie
Die lewe gebeur net een keer
Is dit maar nie eintlik die ding nie?
Hys die man met die ukulele
Hy speel mooi maar hy kan nie sing nie
Die lewe gebeur net een keer
Is dit maar nie eintlik die ding nie?
Is dit maar nie eintlik die ding nie?
Is dit maar nie eintlik die ding nie?
Is dit maar nie eintlik die ding nie?
Hys die man met die ukulele
Hy speel mooi maar hy kan nie sing nie
Die lewe gebeur net een keer
Is dit maar nie eintlik die ding nie?
Hys die man met die ukulele
Hy speel mooi maar hy kan nie sing nie
Die lewe gebeur net een keer
Is dit maar nie eintlik die ding nie?