We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Die Lyn

(View album: Kleindorp - Dromer)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2972 views

play button



40% accurate

In klein dorpies doen ons dinge so bietjie anders

Palmboom skadus lê op woorde

Alkohol in die lug
So sit die driveway op ry, kry alles kleur in 'n plek buite die lyne

Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die Lyn

Jy sê alles is nog dieselfde
Wat jy gelos het vat jy saam
Waar is jou ma en pa, weet hulle jy is hier
Of is dit te vroeg om te vra

Ooh ooh ooh ooh ooh ooh

Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die Lyn

Bly net eenkant in jou baan
Hoekom lyk jy nou so skaam
Kry jou sente bymekaar
Rook soos wat jy eenkant staan.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..