We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Die Brug

(View album: Die Brug)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2891 views

play button



40% accurate

Ek was onder water
Maar jy was die brug
Ek was onder water
Maar jy was die brug

Soms moet jy net jou hand uitsteek
En voel hoe die wind deur jou vingers breek
Soms moet jy waag al maak dit seer
Dit het ek by jou geleer

Nou staan ek hier buite
Nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms
En ek kyk nie meer terug

Party plekke voel nader aan die son
As ek langs jou staan voel ek dit weer
Die vuur wat jy in my aansteek
Die lig wat deur die donker breek

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..