Jy't gestaan langs die see
Ek wou jou hare wegvee
Want ek wou sien
Ek het nog nooit so mooi gesien nie
Die buitelyn van jou lyf
Wens ek was die wind was so kon vasklou teen jou lyf
Ek wil nooit weer iemand ander sien nie
Dan word ek stil
En my hart is omgekeer
Deur jou gelote weer en weer
Ek raak weg as jy oor my spoel
Is dit wat hulle met 'n groot liefde bedoel
Soos 'n Romeo and Juliet
En 'n man sy vrou kom red
En hy weet hy sal alles opgee
Tot sy laaste asem
Dan word ek stil
Ek hoor jou roep in die wond
Jou gety trek my in
En ek wou sink
Ek wou nooit so diep in sink nie
Ek het my anker laat val
Toe jou stroom my kom haal
Want ek wou bly
Ek wil nooit weer iewers ander gaan nie
Jy't gestaan langs die see
Ek wou jou hare wegvee
Want ek wou sien
Ek het nog nooit so mooi gesien nie
En why weet hy sal alles opgeëist
Tot sy laste asem
Dan word ek stil
Dan word ek stil
Dan word ek stil