We do not have a sample of this song ):

Babette's picture

DIs Hoe Ek Weet

(View album: Tweede Kans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1988 views

play button



40% accurate

Dis hoe jy my bye sĂȘ in die offend en my laat verder slaap
En jy weet dat ek alweer gaan koffie kort wanner ek wakker word

Die manier wat jy my son
Jy my laat veilig voel

Dis hoe ek weet jy is lief vir my
Dis hoe ek weet jy is gaan by my bly
Dis hoe ek weet jy is lief vir my
Ons twee saam
Maak nie saak waar ons gaan
Dis hoe ek weet jy is lief vir my

Dis hoe jy my wegstoot in die aande as dit te warm word
En jy weet dat ek jou hand nog op my rug
Gaan kort om aan die slaap te raak

Die manier wat jy my vasthou
Jy aan my lyf klou

Dis hoe ek weet jy is lief vir my
Dis hoe ek weet jy is gaan by my bly
Dis hoe ek weet jy is lief vir my
Ons twee saam
Maak nie saak waar ons gaan
Dis hoe ek weet jy is lief vir my

Dis ons wat lankal moes slaap maar alweer sit en wyn drink
Later op die stoep dans en in mekaat wegraak
Jy wat my wil laat hoor hoe n goeie song moet klink
En my vertel dat jy dink ek wil jou verlei

Dis hoe ek weet jy is lief vir my
Dis hoe ek weet jy is gaan by my bly
Dis hoe ek weet jy is lief vir my
Ons twee saam
Maak nie saak waar ons gaan
Dis hoe ek weet jy is lief vir my

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..