We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Daar's 'n vuur in Cloetesville
Jy hou ons baba styf en stil
Onder in die agtertuin staan 'n engel nog in pyn
Na die vloed, na die val
Ons drink bier van melk en roet
En praat oor dinge wat ons pla
Hou net stil die wilde pyn
Soos 'n hengel-haak in my
Na die vloed, na die val
Jy sê dis nou moeilik
Ek kan voel jy's wakker
Dis als stadig
Maar daar's nou 'n nuwe lewe in jou arms
Daar's 'n stilte in jou kyk
Iets wat agter in my bly
Weg van al die vrees en bloed
En die stories wat my sny
Na die vloed, na die val
Dis my tweede rondte hier
En al daai fokkers hang nog rond
Jy is die gekraakte ruit tussen my
En al die skyn van hul donker son
Jy sê dis nou moeilik
Ek kan voel jy's wakker
Dis als stadig
Maar daar's nou 'n nuwe lewe in jou arms
Jy sê dis nou moeilik
Ek kan voel jy's wakker
Dis als stadig
Maar daar's nou 'n nuwe lewe in jou arms
Daar’s ’n vuur in Cloetesville
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music