We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

By Die Huis

(View album: Francois Van Coke)



40% accurate

Moet nie te hard probeer nie
Moet nie die antwoord op die internet gaan soek nie
Sanik
Help nie
Ek doen dit gereeld
Maar niemand wil luister nie

Volgende keer
Los my by die huis

Dis net ek en die naggeluide
Gewere, sirenes en honde
Sanik
Help nie
Ek doen dit gereeld
Maar niemand wil luister nie

Volgende keer
Los my by die huis

Een tree vorentoe en twee treƫ terug
Tree wat verlore is
In die voet geskiet toe ek gebore is

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..