We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Asseblief

(View album: Estetika)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2164 views

play button



40% accurate

Ongebreek en nog heeltemaal wild
Hemel weet ja, ek het geen geduld
Ek is onnodig en soms oorbodig
Maar ek weet hierdie een was my skuld
Maar daar’s net iets in my wat my laat aan hou
Aan hou, aan jou
En ek het gesê dat ek sou op hou
Op hou op hou

Maar asseblief
Oh ek belowe die’s die laaste brief
So sê my jy’t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Oh asseblief
Oh ek belowe die’s die laaste brief
So sê my jy’t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Ek wil jou op tel, ek wil jou vang
Ek wil aan elke word van uit jou lippe hang
Ek wil jou nader bring
Wil in jou oor kom sing
Ek het jou lief, ek het jou lief
Asseblief
Te veel gevra vir ‘n laaste probeer
Ek sal nooit erken ons twee is deur nie
Nooit weer dieselfde
Jy’s dan my helfde
Ons was so perfek geïngenieur
Maar daar’s net iets in my wat my laat aan hou
Aan hou, aan jou
En ek het gesê dat ek sou op hou
Op hou op hou

Maar asseblief
Oh ek belowe die’s die laaste brief
So sê my jy’t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Oh asseblief
Oh ek belowe die’s die laaste brief
So sê my jy’t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Ek wil jou op tel, ek wil jou vang
Ek wil aan elke word van uit jou lippe hang
Ek wil jou nader bring
Wil in jou oor kom sing
Ek het jou lief, ek het jou lief
Asseblief
Asseblief

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..