We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

As Jy Weer Kyk

(View album: Hier naby Jou)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2700 views

play button



40% accurate

Eva het 'n man verlei
Daar was 'n slang in die gras soos tussen jou en my
Jou oë gaan my nog onderkry
Die versoeking raak groot jy maak 'n vuur in my

Ek weet ek gaan my kans nog kry
Ek weet jy kyk vir my

Ek het jou in my bloed
Ek het jou in my are
Liefde maak my blind
Ek kam vir jou my hare
Mag ek nader kom
My hart tik soos 'n bom
Ek gaan ontplof as jy weer kyk

Ek het jou in my bloed
Ek het jou in my are
Liefde maak my blind
Ek kam vir jou my hare
Druk my teen die muur
Soen my vir 'n uur
Ek gaan ontplof as jy weer kyk
As jy weer kyk

Hoeveel pyn moet ek nog verduur
Waar's jy nou jy weet ek soek jou hier
Kan ek vanaand dalk ‘n soen kry
My gedagtes hardloop alweer weg met my

Ek weet ek gaan my kans nog kry
Ek weet jy kyk vir my.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..