As ek moet kies tussen jou
Of eindelose lewe
Kan ek maar nou
My laaste asem gee
Maar wat ek sal se met hom
Hoe lief ek jou het my blom
As moet kies, kies ek joi
As ek moet kies tussen jou
Of milijoene rande hê
Dan se ek jou nou
Sal arm langs jou lê
Maar sal soos ‘n koning voel
Jou hart is vir my bedoel
As ek moet kies, kies ek jou
Ek soek jou lag
Ek soek jou huil
Ek soek jou soene
Jou warm liefde en die dinge wat jy doen dis
Oor genoeg, meer as baie, al wat soek is jy
Ek wil die wêreld met jou reis
En alles saam sien
Wil vir jou alles gee omdat jy alles verdien
Oor genoeg meer as baie al wat ek soek is jy
As ek moet kies tussen jou
En vlerke omte vlieg
Dan sal ek die blou
Van die hemele beleef
Saam jou op die Kaapse strand
Hou stewig vas aan my hand
As ek moet kies, kies ek jou
As ek moet kies tussen jou
En vlerke omte vlieg
Dan sal ek die blou
Van die hemele beleef
Saam jou op die Kaapse strand
Hou stewig vas aan my hand
As ek moet kies, kies ek jou
Ek soek jou lag
Ek soek jou huil
Ek soek jou soene
Jou warm liefde en die dinge wat jy doen dis
Oor genoeg, meer as baie, al wat soek is jy
Ek wil die wêreld met jou reis
En alles saam sien
Wil vir jou alles gee omdat jy alles verdien
Oor genoeg meer as baie al wat ek soek is jy.