Kykie, kry jou jas
En sit die oond ook af
Die stoep se lig kan brand
Dis hoe dit altyd was
Ja, jou vriende kan maar weet
Los ʼn boodskap teen die deur
Met daai foto van ons twee
Daai valse glimlagâŸbreed
DieâŸbootâŸis vol metâŸwyn en beskuit
DieâŸlakens hang by die venster uit
Die plante lek reg oor die agtersitplek.