We do not have a sample of this song ):

Juanita du Plessis's picture

#Ekbly

(View album: Dis Tyd)



40% accurate

Nêrens is die hemelruim so mooi nie, soos as jy op kyk in die bosveld sterre nag
En nêrens lê die duine sand so rooi nie, soos in die middel van die Kalahari prag
Al staan ek ‘n duisend muile ver ander kant die verste stêr sal ek altyd na jou verlang
In ‘n vreemde plek, vreemde stad is daar heeltyd huimwee in my hart
Ek mis jou my mense my taal

Want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou, Suid Afrika

Waar die Weskus branders oor my voete spoel, en ek jou son lig op my gesig kan voel
Waar ek in die wilgerboom se koeltes lê en waar Tafelberg vir my nag kom sê
In jou arms is waar ek hoort ja jy is enig in jou soort my liefde vir jou sal nooit vergaan
In my siel lê jy uit gekerf vir jou sal ek lewe ek sal sterf
My land, my mense my taal
Want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou
En as dit tyd vir my laaste asem is mag ek my oë toe maak by jou

Suid Afrika, ek vir jou
Suid Afrika my land my tand
Suid Afrika ooh, Suid Afrika ooh
Suid Afrika.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..