We do not have a sample of this album ):

Francois Henning (Snotkop)'s picture

number of views for this lyric  762 views



100% lyrics captured

Get this album on
iTunes

Get this album on
Google Music

About Sous

Lekkerkry saam met Snotkop. Sy nuutste album, SOUS, is beslis die sous werd. Dis stout, vol energie en trap so bietjie oor die lyn. Diertien nuwe snitte in tipiese Snotkop-styl met techno, sakkie-sakkie en skoffel, reggae, sokkie en dans. n’ Paar rustiger akoestiese liedjies sal jou ‘n blaaskans gee tussen die wulpse “Souserig” en “Dik in Desember” en die gewaagde “Jeukerig” en “Plat Plaasmatras”. Snotkop-talent wat die grense van vermaak, musiek, stories en genot in ‘n nuwe dimensie instoot. Geniet die lekkerrrrr SOUS saam met Snotkop.

Share what this album means to you..